TUISBLAD

DEPARTMENTE

PERSONEEL

FASILITEITE

ONTWIKKELINGS PROGRAM

ORKESTE

BORGE

SKAKELS

KONTAK ONS
ENGLISH / AFRIKAANS
------------------------------------------------------------
GEBEURE
------------------------------------------------------------
GEDRAGSKODE
------------------------------------------------------------
JAAR PROGRAM
------------------------------------------------------------
HUGO LAMBRECHTS TRUST
------------------------------------------------------------
VORMS / REGISTRASIE
------------------------------------------------------------
LIBRETTO
------------------------------------------------------------
ARGIEWE
    
Opedag
‘n Jaarlikse bemarking geleentheid vir Hugo Lambrechts Musiek Sentrum wat oop is vir die publiek met stalletjies en vermaak vir almal. Die Sentrum se orkeste wat speel op die dag maak die geleentheid spesiaal.
Kamerkonserte
Kamerkonserte word elke tweede Dinsdagaand gehou om vir leerlinge op gereelde basis die geleentheid te gee om voor ‘n klein gehoor te speel.
Ensemble konsert
Klein ensembles kry die geleentheid om by die jaarlikse Ensemble konsert in die Ouditorium te speel.
Orkestekonsert
By hierdie konsert wat ‘n hoogtepunt is vir die Sentrum orkeste, kry elke orkes die geleentheid om te wys wat hulle bereik het deur die jaar. Die fasiliteite van die Ouditorium word tot die maksimum gebruik.
Prestigekonsert
Die beste presteerders gedurende die jaar kry die geleentheid om as solis op te tree tydens die jaarlike prysuitdeling in die Ouditorium.
Concertofees
Die fees het ‘n nasionale gebeurtenis geword. Jong soliste kry die geleentheid om saam met die Hugo Lambrechts Simfonie orkes te speel.
Kliek hier om te registree.
Lys van Kandidate - Binnekort beskikbaar.
Kerskonsert
Die feestelike gebeurtenis sluit die jaar se aktiwiteite af en vind plaas in die asemrowende Hugo Lambrechts tuine.

Jaar Program
Kliek Hier.
tuisblad | departemente | personeel | fasiliteite | ontwikkelings program | orkeste | borge | skakels | kontak
gebeure | gedragskode | jaar program | hugo lambrechts trust | vorms & registrasie | libretto | argiewe
Copyright hugolambrechts.co.za | Developed by brandOxygen